Paul Feyerabend

Paul Feyerabend
Geboortenaam Paul Karl Feyerabend
Gebore (1924-01-13)13 Januarie 1924
Wene, Oostenryk
Oorlede 11 Februarie 1994 (op 70)
Genolier, Vaud, Switserland
Nasionaliteit Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Wetenskapsfilosofie, kritiese falsifikasionisme, epistemologie, politiek
Bekend vir Epistemologiese anargisme
Beïnvloed deur Mill, Lessing, Popper, Anscombe, Wittgenstein, Kierkegaard, Bachelard, Koyré, Ehrenhaft
Invloed op Lakatos, Churchland, McCloskey, Murphy, Hacking, Foucault, Kuhn, Nader

Paul Karl Feyerabend (Wene, 13 Januarie 1924 – Genolier (Switserland), 11 Februarie 1994) was 'n Oostenrykse gebore wetenskapsfilosoof, wat later in Engeland, die Verenigde State, Nieu-Seeland, Switserland en Italië woon. Onder sy belangrikste werke tel Against Method (gepubliseer in 1975), Science in a Free Society (gepubliseer in 1978) en Farewell to Reason ('n versameling artikels, uitgegee in 1987). Feyerabend het beroemd geword vanweë sy anargistiese visie van die wetenskap en sy ontkenning van die bestaan van universele metodologiese reëls. Hy is 'n invloedryke figuur in die filosofie van die wetenskap en ook van die sosiologie van wetenskaplike kennis.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search